Rudi Nagel - Rosa Rosarium

Loading player...
"To tree or not to Tree'' is iets wat ons vir die Roos "Boom" vra.
''To soldier or not to Soldier for our country'', is 'n vraag wat ek as jong man eintlik moes gevra het. Verblindende patriotisme het my destyds verhoed om te vra waarom ek die wapen opneem teen my mede-landsburgers. Wat verhinder my vandag om te vra "can I dance while praying?"
5 Dec 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Deeper Verhoudings

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22-23) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy al…
8 Sep 11 min

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Verhoudingsherstel

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy op…
1 Sep 11 min