Spreading Joy I Ons gee R5000 se kruideniersware weg (Dag 2)

Loading player...
SPREADING JOY: DAG 2

Hierdie Kerstyd staan ons stil by dié vir wie dit ’n rowwe jaar was. Saam met Spar Weskaap verras ons 5 gesinne met ‘n trollie vol kruideniersware.

Sandy Weiers van Arrows of Hope in Kraaifontein skep ‘n veilige hawe vir optel- en verwaarloosde kinders. Van die kinders is onder ‘n brug opgetel, in die hospitaal agtergelos of by die huis afgelaai en nooit kom haal nie. Sandy is bederf met kos en ‘n geskenkbewys ter waarde van R5 000 met die komplimente van SPAR WesKaap.
7 Dec 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min

Gee200-projek (Waaroor gaan dit?)

Gee jou bydrae hier: https://www.104fm.co.za/gee-veldtog/ As gelowiges weet ons dat daar ’n verantwoordelikheid is om na die weerloses om te sien—veral kinders. En tog is daar tans kinderhuise in die Wes-Kaap wat regtig swaarkry. Soveel so dat kinders saans gaan slaap met minder as wat hulle nodig het en onseker…
17 Apr 1 min

Gee projek_Waaroor dit gaan?

GEE-WEEK

By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere…
15 Apr 1 min