Spreading Joy I Ons gee R5000 se kruideniersware weg (Dag 3)

Loading player...
SPREADING JOY MET SPAR WES-KAAP - DAG 3:

Hierdie Kerstyd staan ons stil by dié vir wie dit ’n rowwe jaar was. Saam met Spar Weskaap verras ons 5 gesinne met ‘n trollie vol kruideniersware.

Vanoggend het ons Marleen Klaase van Elsiesrivier gaan verras. Sy het vroeër vanjaar haar man aan kanker verloor. Kort daarna is haar dogter, wat die broodwinner in die huis was, ook met ‘n breingewas gediagnoseer. Tans versorg sy haar dogter en kleinkinders met slegs haar karige pensioen. Sy is ‘n wonderlike ma en ouma wat vir haar medemens omgee.

#spreadingjoy #inspirasie #motivering #radiotygerberggeehoop
7 Dec 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min