CASE IH gee die pas aan

--:--
OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met Daniel Dames, Produk Spesialis (Stropers/Hooi toerusting) by CASE IH.
11 Dec 2023 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Geleenthede en gevare vir Afrika se ekonomiese groei

Die Internasionale Monetêre Fonds het onlangs aangedui hulle is optimisties oor die groeivooruitsigte vir sub-Sahara Afrika se ekonomie. Pulane Nel Sekepe het met Waldo Krugell, 'n professor in Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit, gesels om meer hieroor uit te vind.
29 Apr 4 min