Red die Dorop - Terugvoering vanaf Daleen Agenbag

Loading player...
Karlien speaks to Daleen Agenbag from the Save the Dorop project and the successes achieved thus far.

Red die DOROP

Hier is meer inligting rondom die projek. Hierdie is 'n privaat projek en nie 'n munisipale projek nie. 10 jaar terug was daar 'n groep wat bekend gestaan het as NACOMA wat doodgeloop het maar wat wonderlike werk gedoen het in ons Dorop park/woestyn. Ons wil weer die toue optel en voortgaan met die projek. Die inisiatief is deur verskye mense geopper. Ons gaan hoofsaaklik noord van Hentiesbaai fokus. (hierdie is nie 'n munisipale of politieke inisiatief nie!)
Wie is betrokke - Privaat instansies, Erongo red, Coca Cola, Standard bank, Kanaal 7, MET, Roads authority, Gondwana, Hentiesbaai municipality, NSSA Hengel, Hengel winkels, Diesel elektric Namibia en elkeen wat in Namibia bly
Wat behels dit?
Die paaie na die hengel plekke moet geskraap word. die woestyn word vernietig deur voertuie wat orals ry omdat die paaie is so swak toestand is.
die paaie na mesum krater en soutgat moet geskraap word
die hengel naamborde moet weer op gesit word
Areas moet toegemaak word om beskerm te word. bv Legeenvelde, welwitchias
Asdromme opgerig word buite Henties waar jou vullis weggegooi kan word as jy van die see af kom.
Pale onder by die see moet weer geplant word
Hoe kan jy betrokke raak?
Ons is dringend opsoek na 'n padskraper geskenk, te koop, iemand wat vir ons die paaie kan kom skraap.
Finansies om die padskaper te koop of Diesel om die padskraper te laat loop
hande wat kan pale/klippe rondom die Welwitchias te plant/pak
Die woord te versprei en opvoeding te doen sodat ons die woestyn kan beskerm
Rommel rondom jou op te tel en huis toe te bring.
Ons as komitee werk onder die Hentiesbay Tourism Associastion wat al vir 20 jaar bestaan en geregistreer is as 'n NGO. Jaarliks finansiele state laat Audit. Maw finansies word beheer en enige iemand kan insae daarin hê.
Hierdie projek is nie net vir nou nie maar moet 'n projek wees wat vir meer jare vorentoe moet gaan sodat ons die Dorop park kan bewaar vir ons nageslag! Maw 'n volhoubare projek vir jare
Vir meer inligting kontak my Daleen 0813041981, Simon 0813684860, Neil 0811279977
8 Dec 2023 4AM English South Africa Music Commentary · Society & Culture

Other recent episodes

Nova Cares Friday - Ruach Elohim Foundation

In this month's edition of Nova Cares Friday we focus on Ruach Elohim Foundation and Ronel Peters talks to Karlien about where it all started, what their needs are and why adoption is so important. It's a heart warming and heart breaking story at the same time, yet Ronel's words…
22 May 6AM 45 min

Kobus Matthews stel emosionele nuwe liedjie “Ouma” bekend

Suid Afrikaanse kunstenaar Kobus Matthews het sy hart oopgemaak in sy splinternuwe liedjie, “Ouma” — ’n diep emosionele huldeblyk aan die vrou wat nie net sy ouma was nie, maar ook soos ’n ma vir hom. Met eerlike lirieke en rou emosie vertel “Ouma” die verhaal van liefde, opoffering en…
21 May 6AM 8 min

Why Closure Doesn’t Always Come From the Other Person

Closure doesn’t always come from the other person. Sometimes: - the apology never comes - the explanation never makes sense - the conversation never happens And healing begins when you stop waiting for someone else to give you peace.
21 May 5AM 2 min

The Difference Between Boundaries and Control

Control in relationships isn’t always obvious. Sometimes it looks like: - guilt - monitoring - isolation - emotional punishment - needing constant access or control Healthy love allows freedom, trust, and individuality.
20 May 4AM 3 min