Bizskoops - 14 Desember 2023
--:--
Op die program vandag ... The Green Connection kritiseer PetroSA-transaksie.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die Suid-Afrikaanse ekonomie in 2023 en vooruitsigte vir 2024.
In internasionale sake-nuus... Britse loongroei het verlangsaam en die werksmark toon tekens van stilstand.
In beleggingsnuus, Mashatile moedig handel tussen Suid-Afrika en Singapoer aan.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die BBP en verkiesingsbesteding