Theo Amstel, ‘n leerling aan Hoërskool Nelspruit, is besig om opgang in die musiekbedryf te maak met sy ukelele. Die Sonop Ontbyt-span leer hom beter ken.
Mbombela-munisipaliteit gaan slim elektrisiteitsmeters installeer. Phumula Mathebula verduidelik vir Sonop Ontbyt wat jy moet weet van die Tesourie se RT 29-projek.
Operation Smile South Africa doen 'n beroep op individue en gesinne om na vore te kom vir gratis chirurgie en omvattende sorg vir gesplete lippe en verhemeltes in Mbombela hierdie Julie, in vennootskap met die Mpumalanga-departement van gesondheid. Aspekte van die storie sluit in gratis sifting, chirurgie en multidissiplinêre sorg…
Cure Day Hospital Mbombela het hierdie Mandelamaand hande geneem met dokters en die ASH-stigting om toegang tot spesialis chirurgie te verbeter. Jessica Prim gesels saam met dr. Viola Morolo en dr. Brighton Mashava met Sonop Ontbyt.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.