Pediatric Care Africa pak wêreldrekord aan vir motorfietse

Loading player...
Pediatric Care Africa beplan om vanjaar uit te brei na die Wes-Kaap. Voor dit beplan hulle egter die vyfde Ride for a Child-motorfietsrit met 'n Wêreldrekord-poging op 24 Februarie.
Dr. André Hattingh vertel vir Mireille meer.
9 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min