Anin Jacobs vertel oor 'strammenssiekte'

Loading player...
Anin Jacobs het vanoggend in die ateljee saam met Neels kom uitsaai op 100.5FM.
Sy is 13 jaar gelede met Moersch-Woltman-sindroom, oftewel “strammenssiekte”, gediagnoseer. Dit is 'n seldsame neurologiese afwyking met kenmerke van 'n outo-immuunsiekte.
11 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min