Yolanda Maartens gesels met JD Coetzee van BruCo Groep op At Lunch

--:--
Die BruCo Groep verskaf 'n wye reeks koolstofgebaseerde produkte en is ook belangrike rolspelers in beide die logistieke en Landbou sektore. Yolanda Maartens gesels met JD Coetzee een van die direkteure by BruCo om meer uit te vind oor hierdie innoverende kommoditeits- en vervoermaatskappy.
15 Jan English South Africa News · Business

Other recent episodes

Geleenthede en gevare vir Afrika se ekonomiese groei

Die Internasionale Monetêre Fonds het onlangs aangedui hulle is optimisties oor die groeivooruitsigte vir sub-Sahara Afrika se ekonomie. Pulane Nel Sekepe het met Waldo Krugell, 'n professor in Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit, gesels om meer hieroor uit te vind.
29 Apr 4 min