Die son

Loading player...
Mens is so gewoond aan dag en nag, dat dit soms voel asof daar maar net een groot skakelaar in die hemelruim is wat outomaties aan- en afgeskakel sodat ons lig en donker het. Maar mens vergeet soms dat die son – net soos die maan – ’n hemelligaam is. Wat mens veral nie aan dink nie, is dat die son eintlik ’n ster is!
12 Jan 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Klank

Klank word geskep wanneer iets vibreer. Dié vibrasie, wat niks anders as golwe van energie is nie, beweeg deur die lug of 'n ander medium (vaste stof, vloeistof of gas) na die oor.
17 Jul 14 min

Die Oranje-rivier

Die Oranje-rivier ontspring aan die westelike hang van die Drakensbergreeks in Lesotho op ’n hoogte van meer as 3 000 m bo seevlak.
17 Jul 8 min

Hoogte bo seevlak

Die stygende seevlak is een van die duidelikste tekens van aardverwarming. Dit is ook een van die grootste probleme wat deur aardverwarming veroorsaak word.
17 Jul 8 min

Konflik

Konflik ontstaan wanneer daar ’n stryd, botsing of rusie tussen mense, groepe of lande plaasvind.
17 Jul 12 min