Geskiedenis van diamante in Suid-Afrika

Loading player...
Die geskiedenis van diamante in Suid-Afrika strek oor meer as 150 jaar. Om te dink dit het alles begin toe ʼn 15-jarige seun ʼn blink klippie op sy pa se plaas langs die Oranjerivier opgetel het! Dié ontdekking het nie net Suid-Afrika se geskiedenis nie, maar ook die ekonomie van ons land vir altyd verander.
12 Jan 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Klank

Klank word geskep wanneer iets vibreer. Dié vibrasie, wat niks anders as golwe van energie is nie, beweeg deur die lug of 'n ander medium (vaste stof, vloeistof of gas) na die oor.
17 Jul 14 min

Die Oranje-rivier

Die Oranje-rivier ontspring aan die westelike hang van die Drakensbergreeks in Lesotho op ’n hoogte van meer as 3 000 m bo seevlak.
17 Jul 8 min

Hoogte bo seevlak

Die stygende seevlak is een van die duidelikste tekens van aardverwarming. Dit is ook een van die grootste probleme wat deur aardverwarming veroorsaak word.
17 Jul 8 min

Konflik

Konflik ontstaan wanneer daar ’n stryd, botsing of rusie tussen mense, groepe of lande plaasvind.
17 Jul 12 min