ANC-partytjie massiewe ekonomiese inspuiting vir Laeveld

Loading player...
Die bestuurder van Mbombela-stadion, wat Saterdag die gasheer was die vir ANC se 112de verjaarsdagvieringe, sê sulke groot geleenthede bring 'n massiewe ekonomiese inspuiting na die area, in verskeie sektore. Roelf Kotze kuier in die ateljee. Luister weer.
15 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min