Pulane Nel Sekepe gesels saam met Monique Terblanche van Flotek oor die Potchefstroom tak se nuwe baadjie.

--:--
Pulane gesels met Monique Terblanche op At Lunch, sy is die Direkteur van Flotek Noord-wes.
16 Jan English South Africa News · Business

Other recent episodes

Geleenthede en gevare vir Afrika se ekonomiese groei

Die Internasionale Monetêre Fonds het onlangs aangedui hulle is optimisties oor die groeivooruitsigte vir sub-Sahara Afrika se ekonomie. Pulane Nel Sekepe het met Waldo Krugell, 'n professor in Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit, gesels om meer hieroor uit te vind.
29 Apr 4 min