KORTPAD | Liomee gesels met Pastoor Linda Fourie

Loading player...
Pastoor Linda Fourie wie deel is van die Globale Profetiese raad deel wat sy en ander profete vir die jaar 2024 ervaar. Hierdie is woorde wat jou kan bemoedig en stig vir die volgende jaar.
18 Jan 2024 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min