Kleindorpie karakter: Marlies Liebenberg

Loading player...
Marlies Liebenberg wat al 32 jaar Barberton haar tuiste noem, is 'n ou bekende in die dorp. 'n Gebore Nederlander was sy ook die eerste vrou om in natuurbewaring vir die Krugerwildtuin te werk. Sy gesels oor die dorp van haar hart en die uitdagings sowel as juwele waarmee hulle kan spog.
22 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min