Ploeg terug: Van der Walt Tandartse kyk na jong tande

Loading player...
Van der Walt Tandartse fokus op kinders se tande wanneer hulle terugploeg in die gemeenskap. Dr. Liezl van der Walt kuier saam met hul Tandemuis-gelukbringer in die ateljee om meer te vertel oor hul borgskappe van mondskerms sowel as hul inkleurkompetisie. Die maandelikse wennertjie mag 'n nie-winsgewende organisasie kies om die begunstigde van 'n R1 000 skenking te wees.
23 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min