Beroepe: Oogkundiges is mens-mense

Loading player...
Oogkundiges toets nie heeldag en aldag mense se oë nie. Annedine Valentyn, 'n oogkundige in Mbombela, sê jy werk met mense (al is daar ook 'n bietjie administrasiewerk wanneer jy eie praktyk het).
29 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min