Laerskool Witrivier vier 120 jaar

Loading player...
Laerskool Witrivier is vanjaar 120 jaar oud. Elsabe de Bruyn is deel van die reëlingskomitee. Sy vertel waarna die gemeenskap alles uit kan sien tydens hul vieringe op 1 en 2 Maart.
31 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min