Grey College Sekondêr in Universitas, Bloemfontein, bied sy opedag in Maart aan!

--:--
Kayla Barker gesels met skoolhoof Braam van Wyk en die bemarking bestuurder om uit te vind waarna graad 7-seuns en hul ouers kan uitsien op die dag. . Luister weer na die onderhoud en lees meer onder CENTRAL SA by ofm.co.za
2 Feb English South Africa News · Business

Other recent episodes

Geleenthede en gevare vir Afrika se ekonomiese groei

Die Internasionale Monetêre Fonds het onlangs aangedui hulle is optimisties oor die groeivooruitsigte vir sub-Sahara Afrika se ekonomie. Pulane Nel Sekepe het met Waldo Krugell, 'n professor in Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit, gesels om meer hieroor uit te vind.
29 Apr 4 min