![](https://static.iono.fm/files/p1659/logo_1659_20210713_151432_600.jpg)
Jannie Putter - Hoekom wil God dit nie vir my gee nie?
--:--
Ons vra dinge van God, en ons wil nie wag nie. Ons kry nie ons sin nie en dan kla ons by God. Wat dan, moet ons nog leer?