MID-MORE MET MIKE | Mrs SA Semifinalis 2024 in die ateljee

Loading player...
Vrou, ma, entrepreneur en nou MRS SA SEMI-finalis. Sy leef voluit en haar motto in die lewe is : It seems impossible until it's done. Haar boodskap is eenvoudig "ons is nie gemaak om in ons gemaksone te bly nie". Dis juis hoekom sy besluit het dat "as daar nie vir my plek aan n tafel is nie, dan dek ek my eie tafel".
12 Feb 2024 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min