Stokperdjies: Probeer 'n bietjie ultra-trail hardloop

Loading player...
Werner Oosthuizen van Efficient Wealth Nelspruit, die trotse borg van Kies Koers, het ‘n interessante stokperdjie: Hy neem deel aan “ultra trail running”. Dit is 160 km (100 myl) wedlope wat 30 ure neem om te voltooi. Hy vertel meer.
15 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min