MID-MORE MET MIKE | Mike gesels met Jan Oosthuizen skrywer van die boek Wat is God se hart vir Sy kerk

Loading player...
Ons kan sekerlik begin by die Hoofopskrif as eerste en enigste vraag van die onderhoud, want ek dink dis n vraag wat soveel opinies en reaksies kry en ook gepaard gaan met soveel negatiwiteit…MAAR daar moet n oplossing wees…
So om by die oplossing te kom, kom ons begin by n vraag wat dalk al opgekom het by ons luisteraars…

Is die Kerk hoegenaamd goed vir my?
15 Feb 2024 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min