"Music For All" die eerste van 'n reeks konserte wat die FSSO se 50ste bestaansjaar vier

--:--
Prof Anmari van der Westhuizen van die FSSO sluit by Yolanda Maartens aan in die Kunsteklop om te gesels oor hul eerste uitvoering vir 2024 by die Odeion in Bloemfontein. "Music for All" is die eerste feesviering konsert van die 50 jaar herdenking van die Vrystaat Symfonie Orkes, gestig in 1974. Prof Anmari is solis tydens die aand se uitvoering en sien uit haar tjello vernuf ten toon te stel.
Die konsert is die 9de Maart en kaartjies is R150 vir volwassenes, R100 vir studente en R50 vir leerlinge onder 18 jaar.
Seisoenkaartjies is beskikbaar vir die eerste drie konserte by die FSSO kantore. Vir meer besonderhede kontak die FSSO per epos fsso@ufs.ac.za of skakel 051 401 2342. Die konsert begin om 19:30 en kaartjies is ook beskikbaar op Quicket.
20 Feb English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Ontdek die waarde van kunsterapie vir kinders en volwassenes

Die veelsydigheid van kuns en die dieper waarde van kuns terapie is waaroor gesertifiseerde Kuns terapeut Isme Zijlstra van Bloemfontein gesels tydens die OFM Kunsteklop met Yolanda Maartens. Sy vertel ook wat kuns vir haar beteken en hoe dit jou kan help indien jou kind dalk ook onlangs uit die…
25 Apr 4 min

Come listen to the vocals and piano celebrating the romantic souls

The Romantic Soul is a program of German Lied consisting of two sets of art songs by some of the most significant Lied composers of the Romantic era. Robert Schumann’s Liederkreis Op. 39 typically depicts the sympathy and interrelatedness of nature with the human soul, whereas the subjective intimacy of…
22 Apr 3 min

Bloemfontein's bridge of dreams comes to life with your help

Local artist and art teacher, Liesel Wessels, set out to make Bloemfontein beautiful again with another mural project entitled "Bridge of Dreams". According to Wessels, the motivation to undertake this project was the success of the previous mural project. She joins Nolwethu Dyonase in the OFM Art Beat.
10 Apr 3 min