Begrotingsrede: Geen vuurwerke verwag

Loading player...
Wat kan ons verwag van die minister van finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede vanmiddag? Werner Oosthuizen van Efficient Wealth Nelspruit sê die Nasionale Gesondheidsversekering is 'n droom.
21 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min