Rudi Nagel - Denne Deining

Loading player...
Die deinng van Denne bome in stormwind, kan herinner aan die gedruis van die see. Die deining van 'n slapende baba koppie op moederbors is tekenend van vrede. Laat hierdie twee uiteenlopende beelde jou herinner dat jy die deining van Vader se hart kan voel, selfs wanneer die lewenstorms rondom jou woed.
12 Mar 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees: Van Teorie na Praktiese Geloof

In hierdie inspirerende gesprek deel Rudy Nagel hoe die vrug van die Gees nie net ’n Bybelse konsep is nie, maar iets wat daagliks in ons lewens sigbaar behoort te wees. Hy verduidelik hoe liefde, vrede, geduld en ander eienskappe van Christus natuurlik groei wanneer ons in Hom gewortel is…
14 Jul 11 min

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min