Johnny Louw - Ons Baklei Nie Teen Vlees En Bloed Nie

--:--
Johnny deel met groos passie uit Efesiërs hoofstuk 6. Ons moet onthou om ons probleme in die Geestelike ryk in te vat en daar dinge af te handel.
13 Mar Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Johnny Louw - Wie Volg Jy?

Jy volg Jesus of nie. Daar is nie 'n "middel" nie. As ons as gelowiges heen en weer gaan tussen God en die wereld is daar groot fout. Johnny Deel ook uit Romeine 12: 17-19
6 Mar 7 min