Wat is die verband tussen kindervoeding en ooggesondheid?

Loading player...
Rudine Diedericks, ʼn oogkundige by Mellins, verduidelik wanneer jy jou kind vir ʼn oogtoets moet neem en watter rooi vlaggies daar kan wees in terme van jou kind se sig.
13 Mar 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min