Erastus Beukes - Psalms 37:5

Loading player...
“Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.”
‭‭PSALMS‬ ‭37‬:‭5‬ ‭ ‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
22 Mar 2024 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gerald Peterson - MATTHÉÜS 1:21

En sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos. MATTHÉÜS 1:21 AFR53
15 Dec 12AM 2 min

Mike Potgieter - JOHANNES 1:14

En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon — en ons het sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom — vol van genade en waarheid. JOHANNES 1:14 AFR53
12 Dec 12AM 1 min

Henry Pike - JOHANNES 1:1, 5

IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie. JOHANNES 1:1, 5 AFR53
11 Dec 12AM 2 min

Lynette Beer - LUKAS 1:28

En die engel het by haar binnegekom en gesê: Wees gegroet, begenadigde! Die Here is met jou; geseënd is jy onder die vroue. LUKAS 1:28 AFR53
9 Dec 12AM 1 min