Reën se Nolene sprei vlerke met sokkietreffer

Loading player...
“Ek sal altyd so dankbaar vir Reën wees en ek het soveel geleer, maar ek gun dit vir Richann en myself om alleen die waters te toets.”
22 Mar 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min