Jong Anzélle verower treffer vir treffer musiekharte

Loading player...
Anzélle sê haar musiekstyl en die manier waarop sy musiek skryf het intussen handomkeer verander.
25 Mar 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min