Spotprenttekenaar Ederick kielie die lagspiere
--:--
Cartoon Eddie raak nou 'n bekende gesig en instelling by die Laeveld se Sondagmarkte, waar hy karikature van gesinne, mense en soms hul honde teken.