
Potchefstroom Gimnasium "Gimmies" hou opedag op 17 April.
Loading player...
Pulane Nel Sekepe gesels met Mnr. Willie van der Merwe die skoolhoof, Lana Burger die hoofdogter en Hugo Muller van die Matriekraad oor alles wat Potchefstroom Gimnasium leerders kan bied. Hulle opedag is 17 April 2024. Skandeer die kode op die prentjie om jou plek te bevestug.