MID MORE MET MIKE | Mike gesels met langafstand-atleet Kyla Jacobs

Loading player...
Kyla Jacobs, een van Suid Afrika se top langafstand atlete kom kuier by Mike en gesels oor haar tog om te kwalifiseer vir hierdie jaar se Olimpiese spele later die jaar in Parys - maar ook oor hoe sy die naaste aan God voel wanneer sy hardloop.
8 Apr 2024 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min