Weskus toerisme - Heinrich Roberts - Media Bestuurder Weskus Distriks Munisipaliteit

Loading player...
11.04.2024 - WTM Africa 2024 verwelkom oor die 8,300 deelners vanuit die industrie van toerisme bedryf, 5 77 uitstallers en 63 persent nuwe deelnemers van 67 lande.
HIerdie sluit in avontuur toerisme , besigheid , kort wegbreek en vele meer. Ek gesels regstreeks met Heinrich Roberts Media Bestuurder Weskus Distriks Munipaliteit.
11 Apr 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

LEEFSTYL - ADAM SMALL FEES

Die Adam Small-fees, wat jaarliks in Pniël (Stellenbosch-omgewing) gehou word, is in die lewe geroep om die lewe, letterkunde en kulturele erfenis van die digter en dramaturg Adam Small (1936-2016) te vier. Dit is 'n inisiatief van die Pniël Erfenis- en Kultuurtrust (PEKT) wat poog om Kaapse Afrikaans en die…
6 Feb 16 min