
24 April hou Hoërskool Witteberg Opedag
Loading player...
Hoërskool Witteberg in Bethlehem hou opedag vir graad 7 leerders. Pulane Nel Sekepe gesels met die skoolhoof Mr. Hannes Oosthuizen oor hoe hulle durf om te droom en leef om te leer.