Uitvoer fokus verskuif na Egipte en Indonesië te midde van droogte

--:--
Die volgehoue droogte in Suid-Afrika plaas druk op die land se uitvoerpotensiaal vir hierdie jaar. Daar is egter goeie nuus - Egipte het onlangs sy deure vir die invoer van mielies en sojabone uit Suid-Afrika oopgemaak. Ekonoom by Graan SA, Heleen Viljoen, vertel meer..
22 Apr 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Mobiele verwerkingseenhede vir beter veebestuur

Die Red Meat Industry Services (RMIS) het onlangs ’n inisiatief van stapel gestuur om die veebestuur vir kleinskaalse en kommunale boere in Suid-Afrika te transformeer. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dr Phillip Oosthuizen, Bedryfshoof by RMIS, oor die Mobile Processing Units, en hoe die eenhede kleinskaalse boere sal…
22 Sep 11PM 5 min

Kuddegesondheid & wolmarkverslag

Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapsake en Zinande Geyer het die jongste wolmarkverslag.
19 Sep 11PM 6 min

’n Gholfdag vir die boeregemeenskap!

Merk jou kalender vir volgende Vrydag, 27 September en maak gereed vir ’n onvergeetlike dag by Agriculture-dot-Golf se Gholfdag en Boeredag in Bloemfontein. Organiseerder Johan Gunter gesels met Vrystaat Landbou hoof-uitvoerende beampte, Gernie Botha, oor ondermeer hoe hulle as begunstigde die fondse aanwend…
19 Sep 11PM 5 min