RPO - naspeurbaarheid belangrik vir die vooruitgang van die veebedryf
--:--
Pieter Möller het met die Hoofbestuurder van die Rooivleis Produsente-organisasie, Dr Frikkie Maré, gesels oor naspeurbaarheid en die belangrikheid daarvan vir die vooruitgang van die veebedryf.