Diaan Daniels se wenke vir deftige mansdrag

Loading player...
Die modeontwerper en televisiepersoonlikheid Diaan Daniels deel in dié podsendingsreeks met Maroela Media die wenke en kennis wat hy in sy 25 jaar in die modebedryf opgebou het.

In episode twee val die kollig op deftige mansdrag en enige man, ongeag sy ouderdom, grootte of stylvoorkeur, sal by dié advies kan baat.
15 May 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min