Diaan Daniels se wenke vir ma van die bruid

Loading player...
Hoewel ma’s van die bruid of bruidegom voel dat ʼn stylvolle broekpakkie perfek is vir die groot geleentheid, meen Diaan daar is deesdae nóg meer opsies beskikbaar.
22 May 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min