LIFTKLUB | Huweliks reeks deel 2, met Liezel van der Merwe Redakteur van Intiem

Loading player...
In deel 1 se Liezel skep vir jou en jou man n gesels-hoekie, waar julle sonder om gesteur te word kan gesels.
In deel 2 vertel sy ons meer oor die twee stoele by jou hoekie - n Praat & Luister stoel.

Luister gerus elke Donderdag 16:45 na die LIFT YOUR GAME reeks.
23 May 2024 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min