AfriForum en Fire Ops SA vat hande om Bloemfontein te beskerm teen brandgevaar
--:--
De Wet Engelbrechdt, Hoof uitvoerende beampte en uitvoerende direkteur van FireOps gesels met Pulane Nel Sekepe oor hoe hulle gemeenskappe veiliger maak deur privaat brandweerdienste te lewer.