Gesonde gesinne: Is my kind stout of op ’n ontdekkingsreis?

Loading player...
Lourindi Nel verduidelik waarom ʼn kind hierdie soort gedrag herhaal, ten spyte daarvan dat dit ontmoedig word of selfs negatiewe gevolge het.
7 Jun 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min