Mej. SA-skoonheid neem groot musieksprong

Loading player...
“Die tyd was net heeltyd nie reg vir die enkelsnit om te gebeur nie. Uiteindelik hierdie jaar, nadat alles stil geword het, kon ons begin werk aan die enkelsnit.”
7 Jun 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min