Gesonde gesinne: Hoe gemaak met my kind se onvanpaste sosiale gedrag?

Loading player...
Hoe maak ʼn mens met jou ouer kind of tiener se onvanpaste sosiale gedrag? Sy meen dis hier belangrik om jou kind te help om selfinsig te ontwikkel.
13 Jun 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min