
GWK Handel se groot opgraderingsprojek.
Loading player...
Christoff Smit, die Uitvoerende Hoof van GWK Handel, gesels met Pulane Nel Sekepe oor die opgegradeerde GWK Handelstak in Kimberley en ook die groter opgraderingsprojek waarmee GWK tans besig is.