Ivan, Donnalee oor kykNET-gesinsreeks; ‘ons wil gesprekke oopbreek’

Loading player...
Hul jongste projek kombineer nou juis hul passie vir familie én kragtige storievertelling deur onderwerpe te takel waarmee hul glo elke gesinslid sal kan identifiseer.
28 Jun 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min