Janie Bay sing oor ʼn hart wat breek

Loading player...
Die liedjie gaan oor ʼn paartjie wie se paaie skei en die proses van aanvaarding en genesing wanneer jou hart gebreek word.
28 Jun 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min