Ep. 7 | Willem van Oranje, Napoleon en die toekoms van Nederland en Frankryk

Loading player...
n hierdie week se Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met bekende Nederlandse joernalis Wierd Duk oor belangrike politieke verwikkelinge in Nederland en Frankryk.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:20 Wêreldnuusoorsig vir die week
  • 14:19 Geskiedenis van Nederland en Napoleon
  • 17:50 Wierd Duk gesels oor verkiesings in Nederland en Frankryk
  • 43:34 Slotwoord
4 Jul 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min